04 Mei 2020 Comfortzones

04 Mei 2020 Comfortzones

3 0 5 mesi fa
Comfortzones! Soms moet ons uit die nes geskop word, voordat ons, ons snoesige nessies verlaat. Die wonder van God se liefde en genade is dat Hy altyd daar is om ons te vang as ons vlerkies nie meer wil of kan vlieg nie. Hy weet dat as ons nie leer vlieg nie, gaan ons nooit die vreugde kan ken om saam met Hom op die wieke van die wind te sweef nie. Jy is gemaak om te vlieg - so vertrou Hom! Shalom

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto